Alles Het 'n Einde
M
0
Altın Yaprak
Die liggaam voel koud,
die uitsig word minder
omdat die lewenslig
al hoe kleiner word,
alles het 'n einde
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş