As Môre Aanbreek

M Mario, Lucien, Rene Odekerken Mario, Lucien, Rene Odekerken
0 Altın Yaprak
Gelukkig is sy die wat nog nie kan sien nie die probleme wat voorlê Wat nog nie kan voel nie die pyn wat op haar wag Wat nog nie kan weet nie dat van more af al die geluk wat sy nou voel die verlede sal ook hoort Want as môre aanbreek sal donker wolke die lug vul en al die geluk wat sy nou voel sal vervang word deur tye van pyn en hartseer Want as môre aanbreek sal die een wat hulle aanbid verlof neem

Bu şiire çeviri ekle ·

Bu şiiri puanla

Henüz puan verilmemiş

Yıldıza dokunarak 1–10 arası puan ver

Yorumlar

Yorum yapmak için giriş yapmalısın.

Giriş yap

Bu şiire henüz yorum yapılmamış. İlk sen ol.

Sana daha iyi bir okuma deneyimi sunabilmek için sitemizde çerez kullanıyoruz. Kişisel verilerin KVKK ve GDPR kapsamında işlenir; hangi çerezlere izin verdiğini dilediğin zaman değiştirebilirsin.