Begeertes
M
0
Altın Yaprak
Ek wou vroeër
nou wil ek
en môre hoop ek
dat dit wat ek vroeër
liefgehad het
en vandag nog liefhet
hopelik nog môre sal wees.
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş