Doodse Stilte(All Souls ´day)

M Mario, Lucien, Rene Odekerken Mario, Lucien, Rene Odekerken
0 Altın Yaprak
Vandag op hierdie dag van alle siele herdenk ons oorlede geliefdes Ons staan verlore in gedagte by die grafte versier met kerse en blomme om die smart van hul verlies saam te deel En ons dink met weemoed aan die gelukkige tye van daardie tyd toen ons nog die lewe saam gedeel het Maar hier langs die grafstene van ons geliefdes staan en omring is deur´n doodse stilte ons besef ook dat ons nie maar net die tyd kan de jare van ons aardse teenwoordigheid bepaal en dat, hoe droewig dit ook al mag wees ons moet aanvaar dat die dood vroeer of later vir elkeen van ons onherroeplik sal wees

Bu şiire çeviri ekle ·

Bu şiiri puanla

Henüz puan verilmemiş

Yıldıza dokunarak 1–10 arası puan ver

Yorumlar

Yorum yapmak için giriş yapmalısın.

Giriş yap

Bu şiire henüz yorum yapılmamış. İlk sen ol.

Sana daha iyi bir okuma deneyimi sunabilmek için sitemizde çerez kullanıyoruz. Kişisel verilerin KVKK ve GDPR kapsamında işlenir; hangi çerezlere izin verdiğini dilediğin zaman değiştirebilirsin.