Hemel
M
0
Altın Yaprak
Ek dril, ek grawe, ek dril, ek grawe
dieper en dieper
en net God weet
waar hierdie reis sal eindig
Maar daar is een ding seker
want waar dit ook al is
sal stilte heers, sal stilte seëvier
en sal die geluid van ewige vrede
oral gehoor word
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş