Kort Gedigte 24(Vir Ewig Saam)
M
0
Altın Yaprak
Skielik hou sy op
om my te soen
Sy haal die horlosie
van my pols
en stop die tyd
Sy kyk na my en sê:
skat, nou es ek seker
dat die tyd ons nooit kan keer
om vir ewig saam te wees nie
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş