Laat Gaan 02
M
0
Altın Yaprak
'N Eensame wind
ruis bo die see
en klink soos 'n sagte afskeid
En op sy krag dra hy ons geliefde
op die vlerke van 'n Engel
anderkant die horison
na 'n nuwe blyplek in die ewigheid.
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş