Lank Lewe Die Liefde
M
0
Altın Yaprak
As my gedagtes
beelde dra
van u wulpse liggaam
En as my gevoelens
woorde van liefde
met nat vingers
op jou pragtige liggaam sal skryf
Dan weet ek verseker
dat my gevoelens en gedagtes
in gedrang sal kom
om met jou lief te wees
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş