Om Te Wees
M
0
Altın Yaprak
Stel jou voor
dat jy ek sou wees
en dat ek jy sou wees
Dan sou ons altwee
anders wees
en terselfdetyd
weer dieselfde wees
Omdat u, net soos ek,
te enige tyd onsself
of anders kan wees
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş