Oorleef
M
0
Altın Yaprak
Wees nie bang
om van voor af te begin nie
want die Son en Maan
doen dit al meer
as miljoene en miljoene jare elke dag
en hulle gaan ook nog aan
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş