Opregtheid

M Mario, Lucien, Rene Odekerken Mario, Lucien, Rene Odekerken
0 Altın Yaprak
Alhoewel ek nie hier geboren is nie, beteken dit nie dat ek nie weet wat aangaan nie, omdat my ore baie goed kan hoor en my oë genoeg kan sien, om te weet dat wat hulle ook al probeer om ons te laat belewe, nie hoe dit regtig is, is nie hoe dit bedoel is nie Want die waarheid het niks met indentiteit of die velkleur te doen nie, want opregtheid behoort aan die regte stemme wat elke gesproke woord noukeurig en eerlijk uitspreek

Bu şiire çeviri ekle ·

Bu şiiri puanla

Henüz puan verilmemiş

Yıldıza dokunarak 1–10 arası puan ver

Yorumlar

Yorum yapmak için giriş yapmalısın.

Giriş yap

Bu şiire henüz yorum yapılmamış. İlk sen ol.

Sana daha iyi bir okuma deneyimi sunabilmek için sitemizde çerez kullanıyoruz. Kişisel verilerin KVKK ve GDPR kapsamında işlenir; hangi çerezlere izin verdiğini dilediğin zaman değiştirebilirsin.