Sê Dit
M
0
Altın Yaprak
As u iets wil sê, sê dit
en sê dit veral hier en nou
of fluister dit, sing dit
of vloek dit selfs
Maar sê dit nou en leef voort
Want dan kan dit van u 'n ander persoon word
'n wederegebore persoon word
'n persoon wat weer gelukkig kan wees
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş