Soos Die Wind 02
M
0
Altın Yaprak
Die wind waai oor berge
en deur diep valleie,
oor water en woestyne
soms kragtig tot stormagtig
en dan baie matig
Maar die wind
laat jou veral voel en ervaar
om altyd jouself te wees,
maak nie saak
in watter rigting dit waai nie
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş