Soos Jy
M
0
Altın Yaprak
Soos die lente so levendig
en die somer so warm,
so is jy
Soos kristal so helder
en porselein so fyn,
so is jy
Soos sy so sag
en'n ster wat skyn,
so is jy
En my geluk is
dat jy
ook 'n bietjie myne is
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş