Stad Van Liefde

M Mario, Lucien, Rene Odekerken Mario, Lucien, Rene Odekerken
0 Altın Yaprak
Die plek van my begeertes die omgewing waar sy woon daardie klein pragtige romantiese dorpje met haar magneet aantrekkingskrag wat my gedagtes vul met net gedagtes oor haar Soos ´n verlore skaap dwaal ik ek deur die strate van daardie spesiale stad op soek na wat ek al lank mis naamlik die vrou wat ek my groot liefde noem die enigste persoon wat my kan bevry van die eensaamheid wat ek voel al so lank.

Bu şiire çeviri ekle ·

Bu şiiri puanla

Henüz puan verilmemiş

Yıldıza dokunarak 1–10 arası puan ver

Yorumlar

Yorum yapmak için giriş yapmalısın.

Giriş yap

Bu şiire henüz yorum yapılmamış. İlk sen ol.

Sana daha iyi bir okuma deneyimi sunabilmek için sitemizde çerez kullanıyoruz. Kişisel verilerin KVKK ve GDPR kapsamında işlenir; hangi çerezlere izin verdiğini dilediğin zaman değiştirebilirsin.