Vir Eewig Saam As Een
M
0
Altın Yaprak
Kom na my toe
en hou my styf vas
want liggaam teen liggaam
maak ons spel makliker om te speel
Maar meer as dit
dat sal ook bewys dat ek en jy
bymekaar hoort
net soos die see en haar visse
soos 'n pen en 'n stuk papier
en soos die son en maan
saam verenig,
vir eewig saam as een.
Bu şiiri puanla
Henüz puan verilmemiş